WEEGSKAAL

Huisgenoot - - Horoskoop -

23 SEP – 22 OKT Ten goe­de of ten kwa­de kom ver­hou­ding­sa­ke dié week op die voor­grond. Ten bes­te word jy dalk met die wel­wil­lend­heid van jou sib­bes, die steun van jou fa­mi­lie en ’n s­ti­mu­le­ren­de en op­win­den­de tyd saam met jou le­wens­maat ge­se­ën. Selfs jou baas is dalk gaaf. Maar as die skaal oor­slaan, het jy te doen met ge­lief­des wat jou styl in­perk. GELUKKIGE NOMMERS 27, 34, 6, 22, 24, 51

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.