Huisgenoot

TIBETTANE NE IN DIE HIMALAJA

-

’n Groep jong Tibettane poseer in tradisione­le oranje klede. Tibettaans­e Boeddhisme, die hoofgodsdi­ens in die Himalajast­reek, word deur China bedreig. Daar is sowat 5,5 miljoen Tibettane, en die Dalai Lama is hul geestelike leier.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa