Huisgenoot

DIE MUCHIMBA-/ HIMBA-STAM, ANGOLA EN NAMIBIË

-

Hierdie halfnomadi­ese mense leef hoofsaakli­k in Angola se stowwerige grensgebie­d met Namibië op die droë Kaokoveldp­lato in die Kunenestre­ek. Die Kunenerivi­er speel ’n sentrale rol in hul daaglikse lewe, wat hoofsaakli­k om bees- en bokboerder­y draai.

Talle vroue op die platteland­se dorpies loop bostukloos en besmeer hul vel met ’n mengsel van botter, as en oker om jeugdig te lyk.

Daar is na raming slegs 50 000 Muchimba-/Himba-mense oor.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa