Huisgenoot

DIE SHARCHOP-STAM, BHOETAN

-

Die treffende gesig van ’n vroulike lid van die Sharchop-stam, glansend in tradisione­le gewaad, in Bhoetan, ’n koninkryk tussen Indië en China.

Die kultuur en taal van Bhoetanese stamme word verbind met dié van die mense van Assam en Wes-Bengale; sommige is afstammeli­nge van slawe wat uit Indië ingevoer is.

Die bevolking van Bhoetan is sowat 820 000, waarvan die Sharchop- en Ngalop-stam saam 45 persent uitmaak.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa