EENDERS MAAR AN­DERS

Huisgenoot - - Nuus -

Die ge­span­ne ver­hou­ding tus­sen Kate en Meg­han het die ton­ge aan die klap, maar hul­le ver­skil he­mels­breed, “en om te ver­wag hul­le moet bes­te vrien­din­ne word net om­dat hul mans broers is, was nog al­tyd on­re­a­lis­ties”, sê ’n pa­leis­bron. Meg­han is baie am­bi­si­eus, ver­tel ’n ander bron. “Die moei­lik­ste taak in die ko­nings­ge­sin is om dit vir jou moont­lik te maak om daar daar­die am­bi­sies te ver­vul. Al Al­les in die pa­leis is ‘nee, ne nee, nee’. Jy kan nie dit do doen nie, jy kan nie dat do doen nie.” Meg­han het ’n “ge­bie­de den­de styl”, het ’n ander in­gel ge­lig­te aan Pe­op­le ge­sê, en dit weer­spie­ël haar A­me­ri­kaa kaan­se wor­tels. “Ve­te­raa raan­as­sis­ten­te van die kon ko­nink­li­kes is dalk nie ge­woo woond aan haar ma­nier van re­gu reg­uit haar sê sê nie.” Ka Kate, voeg die bron by, “gaa “gaan an­ders te werk, maar is st steeds sterk en ver­rig haar taak skit­te­rend”. Al Al­bei is sterk, be­kwa­me vroue en hul­le sal hul bes doen om ’n goeie ver­hou­ding op te bou – om hul eie ont­wil en oo ook dié van hul mans.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.