GROOT WENNERS
Rami Malek (middel) het langs die Queenmusiekgroeplede Brian May (links) en Roger Taylor poseer nadat hy die prys vir sy uitbeelding van die poplegende Freddie Mercury in Bohemian Rhapsody gewen het. Al is Lady Gaga in die toneelspelkategorieë uitgestof, het sy die prys vir beste oorspronklike liedjie vir Shallows van die klankbaan van A Star Is Born gewen.