OLYFOLIEKLAPPERKOEK MET DADELS

Huisgenoot - - Kos -

’n Heer­li­ke klam, ko­ring­meel­lo­se koek met ’n lief­li­ke si­trus­geur. Ek­stra sui­wer o­lyf­o­lie is ’n goeie an­ti-ok­si­dant en i­de­aal om te ge­bruik in pesto’s en slaai­sou­se wat nie ver­hit word nie. As deel van ’n koek­be­slag word dit nie so baie ver­hit dat dit sy goeie hoe­da­nig­he­de verloor nie. LE­WER 1 GROOT KOEK BEREIDING: 20 MIN. BAKTYD: 1 UUR fyn­ge­ras­per­de skil en sap van 2 suur­le­moe­ne (100 ml) fyn­ge­ras­per­de skil en sap van 3 le­moe­ne (300 ml) 180 ml (¾ k) o­lyf­o­lie 45 ml (3 e) elk ver­soe­ters soos ste­via en xi­li­tol 3 ek­stra groot ei­ers 250 g fyn­ge­maal­de a­man­dels of po­len­ta 150 g klap­per 7 ml (1½ t) bak­poei­er 180 g goed fyn­ge­kap­te dadels a­man­del­vlok­kies

AF­RON­DING

ek­stra geroosterde a­man­del­vlok­kies en klap­per­vlok­kies vir bo-oor s­prin­kel Voor­ver­hit die oond tot 180 ˚C. Spuit ’n 22 cm­si­li­kon­ring­pan goed met kos­sproei. 1 K­lits die si­trus­sap en -skil, o­lie, ver­soe­ters en ei­ers goed saam. 2 Meng die droë be­stand­de­le en dadels goed. Voeg die ei­er­meng­sel by en meng deur. 3 Giet in die be­rei­de pan en laat 10 mi­nu­te s­taan. S­prin­kel die a­man­del­vlok­kies oor. 4 Bak so­wat 60 mi­nu­te of tot ’n toets­pen skoon uit­kom. Keer uit en laat af­koel.

5 Af­ron­ding S­prin­kel die ek­stra a­man­del- en klap­per­vlok­kies oor.

Die meng­sel lyk aan­vank­lik pap, maar ter­wyl dit s­taan, raak dit ste­wig .

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.