Huisgenoot

HOE WERK BYBETALING­S VIR MY MOTORVERSE­KERING?

Jy kan ’n nare verrassing kry wanneer jy ná ’n ongeluk ’n eis indien. Maak dus seker dat jou polis by jou behoeftes pas

- Deur LETITIA WATSON Stuur voorstelle en versoeke na geldsake@huisgenoot.com. E-posse sal sover moontlik in die rubriek beantwoord word en nie persoonlik nie.

’NBYBETALIN­G is ’n bedrag wat jy as polishouer bydra wanneer die versekerin­gsmaatskap­py jou eis betaal.

Was daar nie bybetaling­s nie, sou versekeraa­rs hoë volumes klein eise moes verwerk. Gevolglik sou kliënte hoër maandeliks­e premies moes betaal, sê Ernest North van die versekerin­gsverskaff­er Naked. Bybetaling­s help dus om premies oor die algemeen bekostigba­arder te hou.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa