Huisgenoot

GRONDBOONT­JIEBROSLEK­KERS

-

GENOEG VIR 6-8 MENSE BEREIDING: 2 MIN. GAARMAAK: 12-15 MIN. 500 ml (2 k) suiker 200 g gemengde neute, grofgekap 1 Smelt die suiker in ’n kleefvrye pan oor matige hitte. Moet 12-15 min. glad nie roer nie tot die suiker ’n ligbruin karamelkle­ur word. 2 Plaas ’n silikoonma­t op ’n bakplaat en sprei die neute egalig daaroor uit. Giet die suiker oor die neute sodat alles bedek is. Laat dit hard word en breek in stukke op.

WENKE

Maak die grondboont­jiebroslek­kers fyn en strooi oor roomys of sit dit voor saam met enige soort nagereg.

Dié lekkers kan selfs in ’n slaai gebruik word vir ekstra tekstuur.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa