Huisgenoot

Franse vlegsels

-

Hierdie styl is ’n goeie keuse wanneer jy matige oefening soos fietsry doen. Jy kan jou hare boonop twee tot selfs drie dae so dra – jy sal wel die wortels met ligte jel of mousse in toom moet hou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa