Huisgenoot

Storm oor R. Kelly nog nie verby nie

-

Ten T spyte van tallell bbewerings­i van seksuelekl misbruikib­ik teen hhom en die oorweldige­nde oproep om hom stil te maak, het R. Kelly (52) skokkenden­d genoeg steeds lojale aanhangers.

Kaartjiesr­tjies vir die sanger se konsert in Ludwigsbur­g,gsburg, Duitsland, is so in aanvraag dat sy vertoning na ’n groter lokaal ver-verskuif moesmoes word. Kelly, wat al van seks metet minderjari­ges en kinder-kinderporn­ografiegra­fie aangekla is, het nou selfs ’n toer na Australië, Nieu-See-Seeland enn Sri Lanka aangekondi­g.aangekondi­g.

Maarr sy konsert op 12 April in Sindelfing­en,fingen, Duitsland, is ge-gekanselle­erleer weens ’n aanlyn petisie.. Meer as 40 000 mense het geëis dat hy daar “wegbly”.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa