Huisgenoot

’n Leser kla by Liewe Elize oor haar kêrel wat ‘te lief is vir sy ma’

-

’n Man wat die grond aanbid waarop sy ma loop, is ’n pluspunt. Dit beteken hy sal sy vrou eendag behandel soos hy sy ma behandel. En hy sal sy vrou so liefhê soos wat hy sy ma liefhet. ESTELLE KAPP Trek jou tekkies aan en hardloop. Sy ma sal altyd ’n groot faktor in jul huwelik wees. Hy sal jou dus nooit eerste stel nie. Met my geluk het skoonma 100 jaar oud geword. MARIETA THERON

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa