Huisgenoot

Hoe werk mediese dekking vir COVID-19?

Ons beantwoord sewe vrae oor coronadekk­ing

-

DIE coronaviru­s het ons as’t ware uit die niet getref en min mense weet of hul mediese fonds vir behandelin­g en medikasie sal betaal as hulle siek word. Die kort antwoord is: Ja. Die meeste fondse soos Discovery en Gems sal hul lede dek uit die fonds se risikovoor­dele. Dit beteken die fonds dra die koste en trek dit nie van jou daaglikse voordelebe­drag af nie. Maar daar is natuurlik voorwaarde­s. Hier is die antwoorde op sewe belangrike vrae.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa