Huisgenoot

JACO HOUGH-COETZEE

-

Terug met ’n knal

Die vierstuks se polsende enkelsnit “Wake Up” is bedoel om die dansbaan te laat bewe, maar aangesien die klubtoneel nou gesluit is, moet jy maar jou oorfone opsit, die klank oopdraai en die musiek toelaat om jou lyf ritmies oor te neem.

“Dit is ’n vrolike liedjie wat ’n mens beter laat voel,” beskryf Carla Strauss, een van die groeplede, die lied.

Haar medelid Kalinka Kilian sê: “Dit het

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa