Huisgenoot

‘Sy en haar vriende het COVID-19 heel aan die begin gehad’

-

Al het hul babanuus in Februarie bekend geword, was (24) en (30) tot dusver uiters privaat oor die aktrise se swangerska­p. Tot nou toe het die meeste aanhangers aangeneem die nuus is waar, maar ook op nuus van die egpaar gewag. Terwyl die twee, wat in Mei verlede jaar afgehaak het, steeds nie die nuus amptelik bevestig nie, het aanhangers eindelik ’n kykie na Sophie se bababoepie gekry toe hulle dit onlangs vir ’n bietjie vars lug buite gewaag het.

– MATT DAMON

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa