Huisgenoot

WHY WOMEN KILL

-

Donker komedie. Die tweede seisoen van dié reeks deur Marc Cherry, die skepper van Desperate Housewives, is hier. Marc het ’n nuwe groep vroue vir die jongste aflewering gekry. Die aksie speel af in die 1940’s-suburbia en daar is meer moorde, sê Marc. Dié seisoen gaan oor Alma

(Allison Tolman). “Die reeks begin met ’n vrou wat deel wil wees van ’n eksklusiew­e klub wat bestaan uit stylvolle vroue in haar gemeenskap,” vertel Marc aan Entertainm­ent Weekly.

“Ek het naoorlogse Amerika gekies oor waar vroue daardie tyd was.” Vroue was tuis terwyl hul mans met hul lewe aangegaan het.

Het jy die eerste seisoen misgeloop? Jy kan dit nou op Showmax kyk.

SEISOEN 2. 16SG. MAANDAE 21:30 OP M-NET

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa