Huisgenoot

Uitstekend­e gehalte, geure en tekstuur

-

Die reeks kase is verouder en spesiaal deur SuidAfrika se beste spesialist­e met Clover-melk vervaardig om die perfekte geure en teksture te ontwikkel.

Dit laat die kase ver bo die res uitstaan.

Van ryk, krummelrig­e feta tot die unieke Tussers, heerlike kosblikpor­sies en die matige en romerige smaak van ons kaasskywe.

Dis perfek vir slaaie, peuselhapp­ies en heerlike toebroodji­es propvol kaasplesie­r.

Hoekom dan nou nie die heel beste keuse maak nie?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa