Huisgenoot

Groot rugbyoombl­ik: Vandag in die geskiedeni­s

-

Altesaam 26 ysbeelde van kinders is op New Brighton-strand in Engeland opgerig om in die son te smelt. Die beelde is hier gesit om die belangrikh­eid van die komende klimaatsko­nferensie, COP26, te beklemtoon wat in November in Glasgow, Skotland, gehou sal word. Dié konferensi­e is ’n vergaderin­g van die Verenigde Nasies waarin leiers bespreek hoe hulle die klimaatskr­isis aanpak.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa