Spys­kaart

Idees Onthaal - - Inhoud -

Ben­to-boks-voor­ge­reg­te

Skep el­ke ge­reg in ’n a­par­te vak­kie van ’n ben­to-boks. Sit ’n ver­skei­den­heid groen­te voor saam met see­kos­ge­reg­te: Ge­bruik re­pies soet­mie­lie, ge­stoom­de groen­bo­ne of as­per­sies wat met se­sam­saad be­sprin­kel is. Nog goeie keu­ses is re­pies wor­tel, ba­ba­ta­ma­ties of kom­kom­mer­sky­fies. Kloks­ge­wys van links bo is ’n ver­skei­den­heid groen groen­te, se­sam-vis­bol­le­tjies, sus­hi­blok­kies en gar­naal-lol­lies. (Re­sep­te op blad­sye 8-10.)

Gar­naal-lol­lies

Ge­noeg vir: 6-8 Be­rei­dings­tyd: 30 mi­nu­te, plus ma­ri­neer­tyd Gaar­maak­tyd: 5 mi­nu­te

10 ml ge­ras­per­de vars gem­mer

3 knof­fel­hui­sies, fyn­ge­druk

1-2 rooi ris­sies, pit­te ver­wy­der en

fyn­ge­kap

100 ml lem­me­tjie- of suur­le­moen­sap

10 ml bruin­sui­ker

60 ml grond­boon­tjie- of son­ne­blom­o­lie

400 g gar­na­le, dop­pe ver­wy­der

1 Meng die gem­mer, knof­fel, rissie, si­trus­sap, sui­ker en o­lie. Gooi dit oor die gar­na­le en laat dit vir 30 mi­nu­te tot ’n uur ma­ri­neer. 2 Ge­bruik klein bam­boes- of hout­so­sa­tie­stok­kies en ryg ’n gar­naal op elk­een so­dat die kop en stert ste­wig sit en die gar­naal ’n sir­kel vorm. 3 Ver­hit ’n rif­fel- of ge­wo­ne pan en braai die gar­na­le – om­trent 2 mi­nu­te aan el­ke kant – tot dit wit en heel­te­mal gaar is.

Sag­te ei­er­vrug met to­fu

Be­rei­dings­tyd: 20 mi­nu­te Gaar­maak­tyd: 20 mi­nu­te

400 g ei­er­vrug, in die leng­te in sky­we

ge­sny en met sout be­sprin­kel

45 ml son­ne­blom­o­lie

15 ml sui­ker

30 ml mi­rin

5 ml dashi-kits­kor­rels (of ge­bruik

groen­te­af­trek­sel­poei­er)

1-3 ml droë ris­sie­vlok­kies

5 ml ge­ras­per­de vars gem­mer

200 g ferm to­fu, in blok­kies ge­sny

vars kol­jan­der­bla­re

1 Vee die sout van die ei­er­vrug­sky­we af en sny dit in blok­kies. Ver­hit die o­lie in ’n pan en braai die ei­er­vrug goud­bruin. 2 Voeg 250 ml wa­ter en al die o­ri­ge be­stand­de­le (be­hal­we die to­fu en kol­jan­der) by. Ver­hit dit tot kook­punt en laat dit dan vir om­trent 10 mi­nu­te son­der die dek­sel prut, tot dit sag is.

3 Ver­hit nog ’n bie­tjie o­lie in ’n pan en braai die to­fu-blok­kies bruin. Gooi dit by die ei­er­vrug­meng­sel, meng dit deur en gar­neer dit met die kol­jan­der.

Te­riy­a­ki-hoen­der

Ge­noeg vir: 6-8 Be­rei­dings­tyd: 10 mi­nu­te Gaar­maak­tyd: om­trent 10 mi­nu­te

30 ml son­ne­blom­o­lie

4 hoen­der­bors­fi­let­te, in dun

sky­fies ge­sny

1 ui, mid­del­deur en dan dun op­ge­sny

wor­tels, in ju­lien­ne-re­pies ge­sny

15 ml mie­lie­blom

80 ml te­riy­a­ki-sous

30 ml hoen­der­af­trek­sel of wa­ter

1 Ver­hit ’n wok of pan, gooi die o­lie in en roer­braai die hoen­der oor hoë hit­te vir 2 mi­nu­te. Skep dit uit en hou dit een­kant. 2 Voeg nog ’n bie­tjie o­lie by en roer­braai die ui en wor­tel tot die groen­te gaar maar nog lek­ker bros is. 3 Roer die mie­lie­blom by die te­riy­a­ki-sous en af­trek­sel. Roer dit by die groen­te­meng­sel in, voeg die hoen­der by en roer dit tot die sous net-net ver­dik het.

Vark­maal­vleis en sam­pi­oe­ne

Ge­noeg vir: 6-8 Be­rei­dings­tyd: 35 mi­nu­te Gaar­maak­tyd: 50 mi­nu­te

1 li­ter hoen­der­af­trek­sel

1 pak hoen­der­vler­kies

45 ml son­ne­blom­o­lie

1 rooi-ui, fyn­ge­kap

5 ml ge­ras­per­de vars gem­mer

1 knof­fel­hui­sie, fyn­ge­druk

300 g vark­maal­vleis

125 g sam­pi­oe­ne, fyn­ge­kap

35 ml so­ja­sous

10 ml bruin­sui­ker

15 ml swart­boon­sous

15 ml sa­ke (op­si­o­neel)

5 ml se­sam­o­lie

rissie-o­lie, om voor te sit (op­si­o­neel)

1 Ver­hit die af­trek­sel en hoen­der­vler­kies tot kook­punt en laat dit dan vir 30 mi­nu­te prut. Gooi dit deur ’n sif en hou die af­trek­sel. Ver­wy­der die be­ne en vel en gooi die vleis te­rug by die af­trek­sel. 2 Ver­hit die o­lie en roer­braai die ui, gem­mer en knof­fel vir 2 mi­nu­te. Voeg die vark­maal­vleis by en roer­braai dit vir 3-4 mi­nu­te. Voeg die sam­pi­oe­ne, so­ja­sous, sui­ker, swart­boon­sous, sa­ke en se­sam­o­lie by en prut dit vir 5 mi­nu­te.

3 Roer die af­trek­sel met die hoen­der­stuk­kies by en prut dit vir 15 mi­nu­te son­der die dek­sel. Geur dit na smaak en skep dit oor noe­dels met ’n skeut ris­sie­o­lie, in­dien ver­kies.

Mi­so-ste­ak

Ge­noeg vir: 6-8 Be­rei­dings­tyd: 5 mi­nu­te, plus ma­ri­neer­tyd Gaar­maak­tyd: om­trent 10 mi­nu­te

30 ml wit mi­so-smeer (by Oos­ter­se

win­kels te koop)

15 ml sa­ke of droë sjer­rie

15 ml strooi­sui­ker

2 knof­fel­hui­sies, fyn­ge­druk

400 g ste­ak (ver­kies­lik kruis­skyf)

son­ne­blom­o­lie

1 Meng die mi­so-smeer, sa­ke of sjer­rie, sui­ker en knof­fel. Smeer dit oor die ste­ak, be­dek dit en laat dit vir min­stens 1 uur of oor­nag ma­ri­neer.

2 Ver­hit ’n rif­fel- of swaar­boom­pan oor baie hoë hit­te. Vee die oor­tol­li­ge ma­ri­na­de van die ste­ak af. Gooi ’n bie­tjie o­lie in die pan en braai die vleis vir 3-5 mi­nu­te aan ’n kant na ge­lang van hoe dik dit is. Laat dit vir 10 mi­nu­te rus voor jy dit in dun sky­fies sny. Roer dit deur noe­dels en sit dit voor met ge­kerf­de ra­dy­se, pie­kel-kom­kom­mer en se­sam­saad.

I­dee vir na­ge­reg

Sit ’n ver­skei­den­heid vars vrug­te en ’n pot groen tee voor vir na­ge­reg. Jy kan ook for­tuin­koe­kies of ver­skil­len­de Oos­ter­se soet­goed koop om ná die ete voor te sit.

Weg­neem­bok­sies

Laat die gas­te hul noe­del­ge­reg­te uit weg­neem­bok­sies eet. (Koop die bok­sies of ge­bruik die pa­troon op blad­sy 97 om jou eie te vou.) Ons het ’n fo­to van ’n geisha wat in kleur uit­ge­druk is, op die voor­kant van ons bok­sies ge­plak so­dat dit by ons te­ma pas. Die bin­ne­kant van die flap­pies het ons met C­hi­ne­se koe­rant­pa­pier ver­sier.

Sou­se en gar­neer­sels Ben­to-boks-voor­ge­reg­te Vark­maal en vleis sam­pi­oen e ei­er­vrug Sag­te met to­fu Te­riy­a­ki-hoen­der So­ba-noe­dels Groen te Na­ge­reg C­hi­ne­se noe­dels Mi­so-ste­ak

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.