Knysna-Plett Herald

Suid-Kaap se eie Jan Braai vertel hoe

-

Braaimeest­er Jannie Meyer van George deel met ons die geheime van sy beroemde, vingerlekl­ekker vleis op die spit. Kry 'n klomp pêlle om saam te staan om 'n tweetandsk­apie te koop en geniet die dag buite in die virusvrye ooptes rondom 'n gesellige spitbraai. Ons eie Jan Braai vertel hoe op Bladsy 10.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa