Kuier Combo

GEROOMDE BILTONGSOP

-

Denzel Koenana (32) van Vredenburg aan die Weskus, is Kuier se KOO Huiskok vir 2016 en wys ook hier in KuierCombo wat hy als in die kombuis kan optower. Denzel, wat eers in bemarking gewerk het, het dié beroep vaarwel toegeroep en homself oorgegee aan sy eintlike passie: Kook. Hy het toe voltyds begin kosmaak en sy kookvernuf op Facebook geadvertee­r op sy blad Denzy’s Treats & Food Creations. Dis juis sy aanhangers op die blad wat hom aangemoedi­g het om vir ons kompetisie in te skryf waar hy uiteindeli­k koning gekraai het. Maar Denzel se belangstel­ling in die kospotte kom al van kleins af aan. Hy sê hy het op elfjarige ouderdom self ná skool solank met aandete begin, dan sou sy ouers dit net saans kom klaarmaak. Sy grootste inspirasie in die kombuis is dus sy ma, Jannetjie Schaffer. “My ma se malvapoedi­ng is legendarie­s en niemand s’n kom by hare nie; nie eens myne nie, al probeer ek hoe hard. Ons knie en bak ook ons eie brood op die outydse manier, soos sy my geleer het.” Hoewel hy sterk klem lê op die verskillen­de geure in sy kos, glo hy ook daarin dat kos mooi moet lyk. “Maak nie saak wat jy gemaak het nie, sit dit op ’n mooi bord, want mens eet eintlik eers met jou oë voor jy dit proe.” 2 eetlepels vars tiemie, fyngegekap plus ekstra vir garnering ng

METODE

Rangskik hoenderstu­kke e in ’n oondpan en geur met et die hoenderspe­serye. Mengeng die res van die bestanddel­e ele in ’n bak en giet bo-oor die hoender. Bak in ’n voorverhit­te erhitte oond van 180°C vir 1 uur of tot die hoender deurgaar is. Voeg die appelkoosh­alwes by en grill vir ’n verdere 10 minute. Garneer met vars tiemie en bedien.

Genoeg vir 4 BESTANDDEL­E

250 ml room 2 koppies melk 2 eetlepels Cream of Mushroom-soppoeier 2 eetlepels biltongpoe­ier ½ ui, fyngekap 1 teelepel knoffel, fyngekap 1 teelepel droë tiemie 1 teelepel olyfolie

Deur DENZEL Koenana & Jannetjie schaffer

METODE

Verhit die olyfolie in ’n pot en braai die uie, knoffel en tiemie. Laat prut en braai op lae hitte. Voeg nou biltong- en soppoeier by, gevolg deur die room en melk. Roer gereeld tot die sop lekker verdik. (As die sop te dik is, kan jy nog melk byvoeg.) Skep in ’n bak en voeg ’n handjie vol biltong by tydens opdiening. >>

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa