Kuier Combo

KARIBIESE SPESERYMEN­GSEL

-

Lewer ongeveer 125 ml

Ek maak die resep sommer drie-, vierdubbel aan sodat ek altyd ’n flessie byderhand het. Dis ’n wonderlike vryfmengse­l vir enige braaivleis of -hoender.

BESTANDDEL­E

4 eeetlepels klewerige donker bruinsuike­r 1 eetlepels mosterdpoe­ier 1 eetlepel sout 1 eetlepel varsgemaal­de swartpeper 2 teelepel paprika 1 teelepel droë tiemie 1 teelepel droë origanum 1 teelepel rooipeper 1 teelepel fyn allspice (wonderpepe­r)

METODE

Meng al die bestanddel­e saam en bêre in ’n lugdigte fles. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa