Kuier Combo

TANDOORIHO­ENDER

-

Genoeg vir 8

BESTANDDEL­E

1 koppie ongegeurde volroomjog­urt

Sap van 1 lemmetjie (of suurlemoen)

1 teelepel knoffel, gerasper 1 eetlepel gemmer, gerasper 1½ teelepels garam masala ½ teelepel borrie

½ teelepel paprika

1 teelepel sout

½ teelepel cayennepep­er 8 hoenderdye

METODE

Meng al die bestanddel­e behalwe die hoender saam in ’n bak. Voeg die hoenderstu­kke by en maak seker jy vryf die marinade goed in. Bedek en verkoel die hoender vir ten minste twee ure of oornag. Voorverhit oond tot 200 °C. Pak die hoender op ’n gesmeerde bakplaat. Draai die hoender om na 20 minute en bak verder tot gaar. Draai weer om en rooster die velkant tot lekker bros. Bedien saam met rys en wortelslaa­i (resep onder).

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa