Kuier Combo

KUBA

-

Kubaanse kos word beskryf as “eenvoudig, dog kragtig” en een van die kookstyle word “criollo” genoem. Die hoofbestan­ddele van dié kookstyl is onder meer hoender, vark, rys en groente soos tamaties, kropslaai en plantain (vrug amper soos ’n piesang). Behalwe knoffel en uie, is origanum, koljander, komyn en peper van die algemene speserye wat gebruik word.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa