Kuier Combo

GRIEKELAND

-

Griekse kos word beskou as een van die beste en gesondste in die wêreld. Met dié Mediterree­nse cuisine word daar eerder gebak as gefry. Die meeste tradisione­le geregte vermy souse en word verkieslik met kruie gegeur. Die gewildste dis is taramasala­ta, ’n tongknoper om uit te spreek, maar absoluut heerlik op die tong. Daar is ook baie variasies op die klassieke Griekse slaai, maar die basis daarvan is gesnyde tamaties en uie, komkommer, olywe, feta-kaas en slaaisous met olyfolie en origanum. Die bekendste gereg regoor die wêreld is moussaka.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa