Kuier Combo

KARIBIESE EILANDE

-

As jy aan dié plekke dink, kom prentjiemo­oi strande by jou op. Hul kookkuns is ’n fusion van African, Europese, Oos-Indiese, Arabiese en Chinese cuisine met hul eie twist. Karibiese kos het ’n spesifieke smaak en van die belangriks­te bestanddel­e is rys, tamaties en patats. Hulle verkies om kos te braai of te roast. Vleis word gemarineer in Mojo (geurige souse) of sterk speserye soos by “jerk”-disse.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa