Kuier Combo

KOOL & WORTELS

-

Lewer omtrent 500 ml

BESTANDDEL­E Kool en wortels

½ kopkool, in repe van 1 cm gesny of in stukke opgebreek 1 koppie geelwortel­s, opgesny 1 eetlepel sout

1 heel groen brandrissi­e

Piekelmeng­sel

1 koppie rysasyn ¾ koppie suiker ¼ koppie water ½ teelepel sout

METODE

Kool: Sit die kool en wortels in ’n groot bak en sprinkel met die sout. Meng deur en laat staan vir 30 minute om van die kool se water te onttrek. Roer so elke 10 minute deur met jou hande. Spoel die groente af ná 30 minute met skoon water en druk droog met ’n skoon doek. Pak die kool, wortels en rissie stewig in ’n gesterilis­eerde fles. Piekelmeng­sel: Kook al die bestanddel­e in ’n potjie.

Maak seker al die suiker is opgelos. Laat staan vir 1 minuut om effens af te koel. Bedek die groente heeltemal daarmee. Maak nog sous as dit te min is. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa