Kuier Combo

KOREAANSE PORK BELLY & NOEDELS

-

Genoeg vir 4

BESTANDDEL­E

500 g ontbeende pork belly (varklies), in skywe gesny

Marinade

1 teelepel vars knoffel

1 teelepel vars gemmer, gerasper 1 eetlepel rissiepast­a

1 eetlepel heuning

1 eetlepel sojasous

1 eetlepel sesamolie (of sonneblomo­lie)

1 teelepel geroosterd­e sesamsade

METODE

Sny die varklies in skywe van omtrent 1 cm breed.

Marinade: Meng die bestanddel­e vir die marinade en smeer oor die vleisskywe. Laat marineer vir omtrent 20 minute of langer. Verhit ’n kleefvrye pan oor matige hitte. Braai die vleis vir 5 – 6 minute aan elke kant. Versier met vars koljander en bedien met gaar noedels.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa