Kuier Combo

KA ALFSVLEIS IN DILLEROOMS­OUS

-

Gen oeg vir 6 – 8

BEST TANDDELE

1 kg kalfsvleis (veal), ontbeen

½ teeelepel botter ½ eeetlepel sonneblomo­lie ½ kleein ui, fyngekap 1 knooffelto­ontjie, gekap 1 kopppies droë witwyn ½ kooppie hoenderaft­reksel Soutt en varsgemaal­de swartpeper n na smaak 1 kopppie room ¼ kooppie dille, fyngekap 1 teeelepel suurlemoen­sap

MET TODE

Verhhit die botter en olie in ’n pot. Braai die buitekant van die vleiss tot bruin en hou eenkant. Soteeer die uie en knoffel in dieselfde pan tot sag, maar nie bruin nie. Voeg die wyn en aftreksel by en kook totdat die vloeistof halfafgeko­ok het. Sit die vleis terug in die pot en geur met sout en peper. Voeg die room en die helfte van die dille by. Roer deur, bedek en prut vir omtrent 1 uur of totdat die vleis sag is. As die sous ’n bietjie min lyk, voeg nog aftreksel of wyn by. Geur soos nodig en versier met die ander dille en suurlemoen­sap. Dien dadelik op met stysel van jou keuse of ’n vars groenslaai. Dis ook ’n heerlike warm gereg vir die koue dae. Jy kan dit bedien met kapokaarta­ppels.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa