Kuier Combo

SKANDINAWI­Ë

-

Skandinawi­ese geregte is tradisione­el eenvoudig en baie maaltye sluit in vis, aartappels, varkvleis en bessies. Die meeste steun op vars, natuurlike bestanddel­e wat wild in die natuur voorkom of uit die see. Die stapelvoed­sel is vis en ander seekos – van salm tot haring en skulpvis – en dit is maklik bekombaar en goedkoop. So as jy lande soos Denemarke, Noorweë, Swede, Ysland of Finland besoek, geniet die verskeiden­heid geregte soos gebraaide salm, vissop, vis spastei en -kasserol. Daar is selfs nagereg met vis s, genaamd Norwegian fiskekaker.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa