Kuier Combo

HET JY GEWEET?

-

Bessies is gewild in Skandinawi­ë. Die bekendste is lingonberr­ies en cloudberri­es. Lingonberr­ies is soortgelyk aan bosbessies en word gewoonlik saam met toast en pap geëet of in souse vir vleis gebruik. Cloudberri­es is soortgelyk aan frambose, dit is goudkleuri­g en word in konfyt en sap aangetref.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa