Kuier Combo

DIE ULTIMATE SEEKOSPLAT­TER

-

Genoeg vir 4 – 6

BESTANDDEL­E

300 g botter, gesmelt

15 ml gerookte Spaanse paprika Seekos van jou keuse (soos prawns, mossels, calamari, oesters, sardientji­es en krap), skoongemaa­k

250 ml Laborie Sauvignon Blanc ½ koppie witwynasyn

1 klein sprietui (spring onion), fyngekap

450 g botter, in blokkies gesny en hou in die yskas

’n Handvol grasuie (chives) en dille, gekap

Sout en peper na smaak

METODE

Meng die gesmelte botter en paprika. Geur en bedruip die seekos met die paprikabot­ter. Maak die seekos in ’n groot braaipan of oor die kole gaar. Tien minute voordat die kos gaar is, kook die witwyn, asyn en sprietui in ’n kastrol. Verlaag die hitte en kook totdat daar so twee eetlepels lepels oor is.is Roer die botterbl lokkies een op ’n sla ag by. Voeg die gra asuie en dille by ene geur met sout en n peper. Bedien onm middellik met die seekos.s

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ?? Bedien met Laborie Sauvignon Blanc. >>
Bedien met Laborie Sauvignon Blanc. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa