Kuier Combo

BLOUBESSIE-ESSIEENEN-LAVENTELLA­VENTELROOM­YS MET BESSIESOUS

-

Genoeg vir 4

BESTANDDEL­E Roomys

1 kg bloubessie­s, vars of gevries 6 eiers, geskei

1 blikkie kondensmel­k

10 ml vanilla essence

10 ml vars laventel, fyngekap 500 ml room

Ekstra vars bessies vir opdiening

Bessiesous

1 kg gemengde bessies, gevries 100 g strooisuik­er (castor sugar) 10 ml vanilla essence

METODE

Roomys: Pols die bessies tot glad in ’n voedselver­werker en kook vir ’n paar minute om die kleur te laat uitkom. Laat dit afkoel. Meng die eiergele, kondensmel­k, vanilla essence en laventel. Klits die eierwit in een bak en die room in ’n ander tot dik. Voeg die bessies by die eiergele en vou alles by die room in. Vou laastens die eierwit in. Giet die mengsel in ’n plastiekba­k en vries vir 4 ure of oornag. Bessiesous: Bring die bessies en suiker tot kookpunt in ’n kastrol. Kook daarna oor mediumhitt­e totdat al die water verdamp het. Haal die kastrol van die stoofplaat af, voeg die vanilla essence by en pols glad. Bedien die roomys in cones, bessiesous en vars bessies. >>

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa