Kuier Combo

HALLO MY KUIER MENSE,

- Ray

Ek glo as ek enigeen wat nou hier lees, vra watter kos is jou gunsteling, sal daar ’n magdom verskillen­de dinge uitkom, want ons almal het uiteenlope­nde smake. Wat dalk vir een volksvreem­d sal klink, sal vir iemand anders koningskos wees. Die geheim is dat jý dit geniet.

Netso eet mense in verskillen­de lande verskillen­de goed óf is daar ’n gereg wat aanvanklik eers in een land ontstaan het en nou oor die wêreld heen deur almal geniet word. Dít is die universele ding van kos wat ons almal bind, want kos is onlosmaakl­ik deel van ons menswees.

In dié tweede uitgawe van Koningskos, Kuier se enigste glanstydsk­rif, deel ons hierdie verskeiden­heid. So probeer gerus ons wêreldspys­kaart, leer hoe om met wyn en vrugte te kook, en as jy lus vir iets soets, is daar ’n verskeiden­heid resepte om van te kies en te keur.

Lees ook lekker aan die wonderlike kosen wynstories!

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa