Kuier Combo

FRANKRYK

-

Die invloed van klassieke Franse kooktegnie­ke is legendarie­s en dit word beskou as die ruggraat van cuisines in die Weste. Plaaslike produkte vorm die basis van Franse kos, soos appels, sampioene en steenvrugt­e. Hulle gebruik ook pluimvee, beesvleis en lam. Die Franse eet meer kaas as enige ander land!

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa