Kuier Combo

BEEF VINDALOO

-

Genoeg vir 6

BESTANDDEL­E

1 kg stowebeesv­leis, in blokkies gesny

1 teelepel sout

1 teelepel growwe swartpeper 2 teelepels swart mosterdsaa­djies

½ teelepel cayennepep­er 2 teelepels paprika

½ teelepel borrie

2 teelepels fyn komyn (jeera) 1 teelepel fyn kaneel

’n Knippie fyn naeltjies 2 teelepels garam masala 2 eetlepels fyn knoffel

2 eetlepel fyn gemmer

2 uie, grofgekap

3 – 4 eetlepels sonneblomo­lie ¹/ koppie asyn

½ koppie water

2 eetlepels bruinsuike­r

Vars koljander vir versiering

METODE

Sit die vleis, sout, peper, al die speserye, knoffel en gemmer in ’n groot bak. Meng goed en marineer vir 30 minute. Braai die uie in die olie tot goudbruin. Meng die asyn, water en suiker en hou eenkant. Pak die vleis in die pot saam met die uie en braai liggies. Voeg die asyn-en-watermengs­el by en bring tot kookpunt. Verlaag die hitte, bedek en prut totdat die vleis sag is. Geur met nog sout indien nodig. Versier met vars koljander en bedien met rys of roti.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa