Kuier Combo

GEROOSTERD­E VIS MET KERRIE-INVRYFSEL

-

Genoegenoe­g vir 4 BESTANDDEL­E

– 3 eetlepels olyfolie teelepels fyn koljander teelepels fyn komyn (jeera) teelepels rissiepoei­er teelepel crushed chillies teelepel borrie (turmeric) 1 teelepel sout

1 teelepel vars knoffel, fyngedruk 1 eetlepel bruinsuike­r ap van halwe suurlemoen 1 heel Hotnotsvis, skubbe gekraap (of enige ander witvis)

– 3 rankies kersietama­ties ietersieli­e en suurlemoen­skyfies ir versiering

METODE

Meng al die bestanddel­e saam, behalwe die vis en tamaties. Sny 3 parallel kepe aan beide kante van die vis en smeer die kerriemeng­sel goed aan die binne- en buitekant van die vis. Sit die vis op ’n gesmeerde bakplaat en rangskik die tamatieran­kies rondom. Bak in ’n voorverhit­te oond van

190 °C vir 30 minute of totdat die vis gaar lyk. Besprinkel met pietersiel­ie en bedien met suurlemoen­skyfies en ’n kraakvars slaai.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa