Kuier Combo

LINGUINI MET MOSSELS EN SUURLEMOEN­ROOMSOUS

-

Genoeg vir 4 – 6 BESTANDDEL­E

250 g rou linguini

3 eetlepels gesoute botter 1 teelepel knoffel, gekap 2 koppies wit of swartmosse­ls (in halfskulp)

2 koppies room

Sap en gerasperde skil van ½ suurlemoen

Varsgemaal­de swartpeper Sout na smaak

Gekapte pietersiel­ie vir versiering

METODE

Kook die pasta in soutw water tot sag, maar ferm (al d dente). Dreineer die pasta. Sm melt die botter in dieselfde pot waarin die pasta gekook het. Voeg die knoffel en mossels by en braai liggies. Roer die pasta, room, suurlemoen­sap en suurlemoen­skil by. Geur met sout en peper na smaak. Versier met gekapte pietersiel­ie en bedien dadelik. >>

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa