Kuier Combo

PRAWN-KELKIE

-

Genoeg vir 4 BESTANDDEL­E

4 garnale (prawns)

250 g shrimps

2 eetlepels olyfolie ½ koppie mayonnaise ½ koppie tamatiesou­s 1 eetlepel vars, droë tiemie 2 eetlepels peri-peri-sous Sap van ½ suurlemoen 2 eetlepels sprietuie (spring onions), fyngekap Pietersiel­ie vir versiering

METODE

Soteer die prawns en shrimps in olyfolie tot gaar. Skep uit die pan en laat dit afkoel.

Meng die mayonnaise, tamatiesou­s, tiemie, peri-peri-sous, suurlemoen­sap en sprietuie saam. Roer die shrimps deur. Skep ’n skeppie van die mengsel in ’n klein bakkie en sit ’n prawn op elke hopie. Versier met pietersiel­ie. >>

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa