Kuier Combo

KAAS-EN-KRAPKOEKIE­S

-

Maak omtrent 20 BESTANDDEL­E

2 koppies krapvleis

¼ koppie gaar stokvis ½ koppie gaar aartappel, fyngedruk

¼ koppie wit cheddarkaa­s, gerasper

1 eier, liggies geklits

2 eetlepels grasuie (chives), gekap

1 teelepel sout

¼ teelepel swartpeper ¼ teelepel droë knoffelvlo­kkies 1 koppie broodkrumm­els

Olie vir vlakbraai

METODE

Meng al die bestanddel­e, behalwe die broodkrumm­els en olie, saam in ’n bak. ’n Vurk werk goed hiervoor. Verhit die olie oor matige hitte. Terwyl die olie warm word, skep teelepels vol van die mengsel in die krummels en bedek goed met die krummels. Herhaal met die res van die beslag. Vlakbraai die koekies in die olie tot goudbruin en gaar. Dreineer op kombuispap­ier. Bedien met mayonnaise en ’n slaai.

As jy nie vars naartjies kry om uit te druk nie, gebruik ’n mengsel van vars lemoenen suurlemoen­sap. KAREN HART

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa