Kuier

Jeneska Simmons (36)

-

van die Paarl buite Kaapstad het twee seuns, Caleb (8) en Joshua (5).“My ouma wat my grootgemaa­k het, het altyd gesê sy is ewe lief vir haar kinders, maar behandel hulle verskillen­d. Toe ek ma word, was dit my ervaring ook. My kinders is nie dieselfde nie. Ons spot altyd en sê Caleb het homself grootgemaa­k, want op drie het hy al by sy ouma in die Oos-Kaap sonder sy ouers gaan kuier. Maar met Joshua kon ek nie eens toilet toe gaan sonder hom nie. Een ding wat hulle dieselfde ervaar, is dat hulle nooit borsmelk geniet het nie.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa