Wenke gesoek
Is daar raad om vinnig ontslae te raak van blou kolle?
ANONIEM
Hoe verwyder mens naellak van meubels en klere af?
ANONIEM
Ek soek wenke om suiker laat te laat sak by mense met diabetes.
ANONIEM
Ek soek raad vir kakkerlakke in my huis. Raadop!
BETTIE, STELLENBOSCH
Enige raad vir kopluise?
BEVERLY JACOBS, HUMANSDORP