Kuier

Toets jou algemene kennis

-

1. Watter een van Suid-Afrika se elf amptelike tale is die grootste huistaal in die Vrystaat? 2. Wat is die naam van Afrika se grootste land wat ’n eiland is? 3. Wat is die naam van die grootste blaasinstr­ument? 4. Met watter Britse prins gaan die aktrise Meghan Markle trou? 5. Wat noem ’n mens die sak waarin ’n kangaroe-ma haar kleintjie ronddra? 6. Wat is die naam van die Applemaats­kappy se gewilde selfone? 7. Watter bloedgroep kom die algemeenst­e voor onder mense? 8. Watter buurland van SuidAfrika het in 1990 onafhankli­k geword? 9. Watter organe in die menslike liggaam word deur ’n oftalmoloo­g behandel? 10. Watter dier is op die provinsial­e wapen van KwaZulu-Natal én op ons R5-munt? 11. Voltooi die gesegde wat gebruik word as die son skyn terwyl dit reën:“Jakkals trou met _ _ _ _ se vrou”. 12. Watter provinsie se hoofstad is Bhisho? 13. Watter TV-reeks se naam word afgekort tot GOT? 14. Watter naam gebruik ’n mens vir ’n manlike perd? 15. Watter soort dier is die rolprent- en boekkarakt­er Paddington?

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa