Mo­de: Win­ter­mo­des waar­van jy móét weet

Kuier - - Inhoud - DEUR la­vern maarman

Ver­wel­kom die win­ter met ope arms en ver­lus­tig jou­self in die nuut­ste mo­de­nei­gings. Die kleu­re wat jy hier­die sei­soen móét dra, is rooi en mos­terd. Check en le­o­pard print is ook weer in en ge­bruik pê­rels om klas­sie­ke fo­kus­pun­te te s­kep – daar is iets vir al­mal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.