Vyf spe­lers om­dop te hou by van­jaar se toer­nooi

Kuier - - Sokker -

Paul Pog­ba

Ou­der­dom: 25 Land: Frank­ryk Klub: Man­ches­ter U­ni­ted Hy is be­kend as ys­ter in die mid­de­veld en teen­stan­ders vat nie som­mer die bal by hom af nie.

Luis Su­a­rez

Ou­der­dom: 31 Land: Uru­guay Klub: FC Bar­ce­lo­na Hy is be­kend as ’n do­de­li­ke doel­skie­ter, maar ook dat hy teen­stan­ders kan byt as din­ge be­gin ver­keerd loop.

Ke­vin de Bruy­ne

OU­DER­DOM: 26 LAND: Bel­gië Klub: Man­ches­ter Ci­ty Hy is be­kend vir sy ak­ku­ra­te aan­gee­werk en is ’n groot staat­ma­ker vir sy land en klub.

Ney­mar da Sil­va San­tos

Ou­der­dom: 26 Land: Bra­si­lië Klub: Pa­ris Saint-Ger­main F.C. Dis sy twee­de wê­reld­be­ker en is daar­voor be­kend dat hy teen­stan­ders met sy voet­werk en vaart uit­oor­lê.

C­ris­ti­a­no Ro­nal­do

Ou­der­dom: 33 Land: Por­tu­gal Klub: Re­al Ma­drid Hy het al drie keer die Bal­lon d’Or ge­wen en word met die Ar­gen­tyn Li­o­nel Mes­si ge­re­ken as die bes­te spe­lers ter wê­reld.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.