Die­mas­cot

Kuier - - Sokker -

Za­bi­va­ka™ be­te­ken“die een wat sco­re”in Rus­sies. Dis ook die naam van die WB se amp­te­li­ke mas­cot en is heel ge­pas vir dié wolf wat pret, sjar­me en self­ver­troue uit­straal.

Za­bi­va­ka gaan ’n be­lang­ri­ke rol speel in die op­ko­men­de Wê­reld­be­ker. Die wolf gaan sorg vir een groot jol, die toer­nooi pro­mo­te en toe­skou­ers by die ver­skil­len­de sta­di­ons ver­maak.

Meer as ’n mil­joen Rus­se het oor ’n maand lank vir die amp­te­li­ke mas­cot ge­stem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.