Sok­ker­wê­reld­be­ker 2018:

Al­les wat jy moet weet

Kuier - - Inhound -

Die he­le wê­reld se oë gaan bin­ne­kort vir ’n maand lank, van 14 Ju­nie tot 15 Ju­lie, op een plek wees – Rus­land.

Dis dan wan­neer een van die groot­ste sport­ge­beur­te­nis­se, die F I F A-Wê­reld­be­ker sokker toer­nooi plaas­vind. Top­spe­lers, be­amp­tes en sokker lief­heb­bers staan ge­reed om die groot­ste sok­ker­par­ty­tjie onder die son te ge­niet.

Suid-A­fri­ka­ners kan self ont­hou hoe on­ge­loof­lik die 2010- Wê­reld­be­ker­toer­nooi op eie bo­dem was.

En net soos in ons ge­val agt jaar ge­le­de, is van­jaar ook die eer­ste k eer­dat die Wê­reld­be­ker­toer­nooi in Rus­land plaas­vind. Die amp­te­li­ke o­pe­ning is op 14 Ju­nie wan­neer die gas­heer­land teen Sau­di-Ara­bië te staan kom.

14Ju­nie2018–15Ju­lie2018 Rus­land S­ta­di­ums :12( in 11 gas­heer ste­de) Span­ne:32

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.