Kuier

AKTIWITEIT­E:

-

Vir kleiner kinders: Kleur rys met verskillen­de kleure voedselkle­ursel. Gooi dit in ’n boks en laat kinders daarmee speel in plaas van in ’n sandput. Dit help met hul sensoriese vaardighed­e.

Vir ouer kinders: Vat ’n stuk karton. Laat kinders prente daarop teken en gebruik rys om dit te versier. Gebruik voedselkle­ursel om die rys verskillen­de kleure te maak.

In die huis: Maak ’n klein sakkie vol rys en werk dit toe. Wanneer dit koud is, sit die sakkie in die mikrogolfo­ond en siedaar, jy het jou eie heating pad.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa