Kuier

JULIE- WENNER

-

JEANETTE DE BEER, VREDENDAL Voordat jy kaas rasper, smeer botter aan die rasper om dit agterna sonder moeite skoon te kry. Jeanette wen ’n grimeerges­kenkpak van essence.

Vir ’n matte look, smeer lipstiffie aan, plaas ’n tissue tussen jou lippe en wend poeier bo-oor aan.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa