Kuier- men­se gee om! !

Kuier - - Kuierhoekie -

Ons het ty­dens ons Pienk Ple­sier-funk­sie vroue ge­vra om sa­ni­tê­re pro­duk­te saam te bring wat ons aan be­hoef­ti­ge vroue kan skenk. Ons het die sa­ni­tê­re pro­duk­te aan die Huis van Na­za­reth in V­re­de­hoek, Kaap­stad, oor­han­dig. Hul­le sien om na be­jaar­des en se­re­braal­ge­strem­de kinders. Hier­die in­stan­sie is 137 jaar oud en ver­skaf ’ n won­der­li­ke diens. Ge­troue werk­ne­mers sien daag­liks om na die in­wo­ners en ty­dens Kuier se be­soek was dit duidelik dat hul­le ’n lief­de het vir wat hul­le doen. Daar is ’n groot nood in ver­skeie a­re­as vir on­der meer doe­ke vir vol­was­se­nes en hul­le is heel­te­mal af­hank­lik van sken­kings soos hier­die. Baie dan­kie aan dié won­der­li­ke in­stan­sie en al die Kuier- le­sers.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.